KYK VIDEO: Ed Sheeran se grootste aanhanger is nie ’n mens nie

akkreditasie
Die gewilde sanger Ed Sheeran het miljoene aanhangers oor die wêreld heen, maar geen groter as die hond Zoey nie. Wanneer haar eienaar, Jerry Krulic, vir haar die liedjie Perfect speel, gaan sy mal.
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees