KYK VIDEO: Eina! Fietsryer kom sy moses tee

akkreditasie
’n Bergfietsryer het die hoogte van ’n hindernis onderskat en hard met die aarde kennis gemaak toe hy nie genoeg spoed kon optel nie. Chris Orton (32) het gelukkig net ’n gebreekte neus opgedoen, maar besluit om eerder dié sport te laat vaar.
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees