KYK VIDEO: Hond saai grootskaalse amok – maar kyk net daai bekkie!

akkreditasie
Lincoln, ’n eenjarige bokserhond van Philadelphia, het ’n groot gemors in eienaar Elysa Lugo se leefarea veroorsaak. Maar met so ’n verleë kyk kon sy nie lank vir hom kwaad bly nie.
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees