KYK VIDEO: Oulike olifantjie jaag karre in die wildtuin

akkreditasie
’n Olifantkalfie het sy pa probeer na-aap en karre begin rondjaag in die Krugerwildtuin. Quintin van der Merwe (32), wat werk as ’n gids in die wildtuin, het die video geneem.
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees