KYK VIDEO: Vet kat sit in katdeurtjie vas – en probeer te kostelik om daar uit te kom!

akkreditasie
’n Kat moes tot sy groot ongelukkigheid uitvind hy het te vet geword om die katdeurtjie te gebruik. Dutch, van San Francisco in Amerika, het probeer deurwurm, maar sy agterstewe wou eenvoudig nie pas nie – tot groot vermaak van sy eienaar, Jaime Heilpern.
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees