Gesin in Kalbaskraal net klaar met Bybelstudie – toe brand huis af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
brand
brand

Melvin Harmse (57) van Kalbaskraal in die Swartland-distrik in die Wes-Kaap het hierdie week aan Huisgenoot vertel hoe hy, sy vrou, Lynette (57), en sy twee dogters, Ivanka (22) en Laura (18), onlangs uit ’n vlammehel ontsnap het. 

“Ons vat dit dag vir dag. Rome is nie in een dag gebou nie,” sê Melvin oor hoe dit nou met hulle gaan. 

Hy vertel daar was beurtkrag op dié rampspoedige aand – 11 November – en hy, sy vrou en die kinders was in die hoofslaapkamer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees