book-icon Uitgawe 9 Desember 2021
Deel

Getroud en ’n baba ryker, maar Christoff Becker se hart breek oor sy ma se skokdood

akkreditasie
Christoff Becker deel sy hartseer na sy ma se skokdood.
Christoff Becker deel sy hartseer na sy ma se skokdood.

Vir ’n geskokte land was hy een van vier beskuldigdes wat tereggestaan het omdat hulle ’n hawelose man in ’n parkie in Pretoria vermoor het – en dít terwyl hulle nog op hoërskool was. 

Maar vir sy ma was hy haar seun wat sy ten spyte van sy dade deur dik en dun bygestaan het.

Elke dag van Christoff Becker se verhoor, wat ná sy 18de verjaardag in 2007 begin het, was die blonde Mariëtte in die hof. Ook toe hy en sy medepligtiges – gedoop die Waterkloof-4 omdat hulle op skool was aan die Hoërskool Waterkloof in Pretoria – veroordeel en gevonnis is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees