book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

Gewone gesinspret – en toe ’n tragedie: Ek wou my pappa red, maar ek kon nie

akkreditasie
Erik Rautenbach het die 
dag saam met sy vrou, dogter en 
vriend deurgebring by die Aldam-oord in die Vrystaat toe 
hy deur die pomp van die glybaan vasgesuig is.
Erik Rautenbach het die dag saam met sy vrou, dogter en vriend deurgebring by die Aldam-oord in die Vrystaat toe hy deur die pomp van die glybaan vasgesuig is.

Die kinderprentjie laat jou onwillekeurig glimlag.

Dit wys ’n gelukkige stokmannetjiegesin wat ’n dag van waterpret in somerweer geniet. Maar daar is nog ’n element in dié vrolike toneeltjie: ’n rooi hartjie wat lyk asof dit van die gesinnetjie af opsweef na ’n enkele wolk langs die groot, geel son.

Die pappafiguur is Erik Rautenbach (35) van Riebeeckstad in die Vrystaat, wat op 22 Januarie in ’n fratsongeluk by die Aldam-vakansieoord naby Ventersburg verdrink het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees