book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

Glyplank-ongeluk: Naels uit tussen Marno se ma en haar suster oor skenkersgeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marno Muller
Marno Muller

Dit was haar seuntjie wie se stryd die land geruk het, maar dit is haar suster wat nou in die spervuur is.

En van bontstaan en vure doodslaan kan niemand Helga Muller na dese iets vertel nie.

Nadat die skenkersgeld ingerol het om haar seuntjie se hospitaalrekeninge te dek nadat hy byna doodgewurg het op die glyplank van ’n Brakpanse kleuterskool, het vrae ontstaan oor hoe Marno Muller (5) se ma die skenkersgeld bestee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in