Heerlike plaasmakietie toe paartjie mekaar die ja-woord in die vendusiekraal gee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Von Wielligh plaastroue was op 27 November.
Die Von Wielligh plaastroue was op 27 November.

Carissa von Wielligh het eendag saam met haar aanstaande by die veiling rondgestap toe die gedagte haar tref: hoekom trou ons nie hier nie?

Carissa (35) en Ernst (43) was juis toe besig om na venues vir die groot dag te kyk.

En op 27 November het die twee duifies in die Vleissentraal se vendusiekraal op Bela-Bela vir mekaar die ja-woord gegee. Dié kraal word gereeld vir veeveilings gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees