book-icon Uitgawe 27 Desember 2018

Henri se tronk-Kersfees: As hy gelukkig is, kry hy vleis

akkreditasie
Een van Henri se tantes en suster van sy vermoorde ma, Leenta Nel, wat in Kanada woon, bevestig dit gaan “in die omstandighede” goed met haar susterskind. Foto: YouTube-skermgreep (60 Minutes Australia)
Een van Henri se tantes en suster van sy vermoorde ma, Leenta Nel, wat in Kanada woon, bevestig dit gaan “in die omstandighede” goed met haar susterskind. Foto: YouTube-skermgreep (60 Minutes Australia)

’n Stukkie vleis vir Kersfees. Dít is al waarop Henri van Breda kan hoop.

Op Kersdag vanjaar sal die berugte bylmoordenaar uitvind dié dag verloop agter tralies feitlik nes enige ander dag van die jaar.

Daar sal geen liggies of vrolike ver­sierings met middagete wees nie; geen spesiale geregte vir die gevangenes in die Drankensteingevangenis buite die Paarl nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in