'Here! Gee my krag!' Noordwes-pa red kind (10) van skokdood

akkreditasie
Jason Brink het ternouernood aan die dood ontkom toe hy byna doodgeskok is. Foto: Verskaf
Jason Brink het ternouernood aan die dood ontkom toe hy byna doodgeskok is. Foto: Verskaf

Maar Stephan Brink (34) en sy vrou, Mokkie (27), kan vandag net getuig van groot genade toe hul seun, Jason (10), ternouernood aan die dood ontkom het.

Jason is kort nadat hy geswem het, byna by ’n geyser doodgeskok. Stephan, ’n seisoenwerker vir ’n vrugtesapvervaardiger, vertel die trauma sit nog vlak toe hy enkele dae later telefonies met Huisgenoot praat. Mokkie, ’n tuisblyma, kan nog glad nie daaroor praat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees