book-icon Uitgawe 31 Maart 2022

Het Morné Harmse dalk Cecilia Steyn van ‘Devilsdorp’ se swaard gebruik toe hy moor?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Church Cult,krugersdorp murders,krugersdorp murderers,johannesburg high court,Cecilia Steyn,crime,courts,murder,krugersdorp,church killings,Zak Valentine,Marinda Steyn,Le Roux Steyn,Marcel Steyn,krugercultkillerscase160418
Church Cult,krugersdorp murders,krugersdorp murderers,johannesburg high court,Cecilia Steyn,crime,courts,murder,krugersdorp,church killings,Zak Valentine,Marinda Steyn,Le Roux Steyn,Marcel Steyn,krugercultkillerscase160418

Vir die sogenaamde swaardmoordenaar het die tronkdeure onlangs ná 13 jaar oopgeswaai, maar die raaisel bly onopgelos: Wat het ’n 18-jarige Morné Harmse destyds daartoe gedryf om ’n gruwelmasker oor sy kop te trek en een van sy medeleerders, die 16-jarige Jacques Pretorius, by hul skool in Krugersdorp met ’n swaard dood te kap?

Of moet ’n mens liewer vra: Het iemand hom dalk daartoe gedryf? 

Al wat Harmse (nou 32) ooit wou verklap, is dat “die duiwel” hom aangesê het om daardie dag te moor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in