book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

HG besoek egpaar met erdwurmplaas: Vir jare platsak, toe red dié boerdery ons

akkreditasie
FB
FB

Gaan na die mier en word wys, leer ’n mens in Spreuke. 

Maar wanneer jy in moeilike tye plan moet maak vir ’n inkomste, lê die antwoord dalk ook by erdwurms. 

Daarvan kan Alwyn (61) en Alet (65) Pieterse van Kempton Park vandag deeglik getuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees