book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

HG besoek prof. Thuli Madonsela: Eers jaag sy skelms – nou kweek sy nuwe leiers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Corrie Hansen
Foto: Corrie Hansen

“Soms sit ek hier en dan dink ek Hendrik Verwoerd moes in ’n stadium hier gesit het. Hoe ver ons in Suid-Afrika gekom het, gaan my nie verby nie,” besin sy. 

Oor die jare het mense Thuli Madonsela leer ken as die openbare beskermer (OB), ’n vreeslose kampvegter teen korrupsie en boewery. En hoewel die akademiese wêreld waar sy haar nou bevind beduidend rustiger is, is dit duidelik haar hart klop steeds warm vir reg en geregtigheid.  

Die mure van haar kantoor is vol plakkate van die aktivisme waarmee sy dees dae besig is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees