Deel

HG gesels met hardwerkende Suid-Afrikaners: So dwing beurtkrag ons op ons knieë

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Selfs groot en gevestigde maatskappye word hard geslaan deur die ontwrigting en finansiële koste van vier tot 10 ure beurtkrag ’n dag. Maar vir klein sakelui is dit letterlik ’n daaglikse stryd om oorlewing.

Benewens die nimmereindigende noodplanne om hulle deure oop te hou, is daar skade aan elektriese toestelle weens kragstuwings, brandgevaar, grootskaalse wateronderbrekings – en misdadigers wat die beurtkragdonker uitbuit om met gemak toe te slaan. 

Eskom maak verskonings, politici wys vingers, en volhoubare groenkrag bly ’n toekomsdroom. Intussen word gewone landsburgers by die dag meer desperaat – en is dreunende dieselkragopwekkers die eindelose klankbaan van ons land se ellende. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees