book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

HG gesels met Oom ‘Jan Witsokkies’, die enigste, laaste inwoner van sy Vrystaatse dorp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oom Jan van der Merwe is die laaste inwoner van Waterkloof.
Oom Jan van der Merwe is die laaste inwoner van Waterkloof.

Die houtvloere kraak met elke tree hier in die deurleefde ou huis op die Vrystaatse platteland. Streng voorsate staar uit die ouderwetse portretrame teen die mure na jou.

Op tafels en in boekrakke is heelparty Bybels, maar die stoflagie op party getuig daarvan dat hulle lank laas oopgeslaan is. “Jy kan nie al die Bybels lees nie, en die boodskap bly dieselfde,” maak Jan van der Merwe (84) halfhartig verskoning. 

Maar ’n mens kan “Oom Jan” – soos almal in die omgewing hom noem – vergewe vir enige gebrek aan huisvlyt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in