book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

HG gesels met skreeusnaakse Pta.-ma wat aanlyn na ’n vrou vir haar seun soek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Esta van Niekerk en haar seun Willem Visser. Foto: Onkgopotse Koloti
Esta van Niekerk en haar seun Willem Visser. Foto: Onkgopotse Koloti

Aandag alle vroue van in die 20: Is jy oulik, spontaan en vriendelik? 

Dan is jy dalk net die vrou wat die hart van Willem Visser (28) kan kom sag maak – en  sommer help om die man op koers te hou.

En die bonus? ’n Skoonma wat ’n grap kan vat. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees