book-icon Uitgawe 1 Desember 2022

HG kuier by die Bolandse onnie wat rap inspan om wiskunde meer toeganklik te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: ER Lombard
Foto: ER Lombard

“As iemand my vra om te kies tussen rap en onderwys, sê ek vir hulle dis eenvoudig: Dis dieselfde ding. ’n Rapper is ’n teacher. Albei gebruik woorde om te leer, of om op te voed, of om wys te maak.

Albei dra eindelik ’n boodskap wat iets groter ten doel het as net die boodskap self – of jy nou voor ’n klaskamer of voor ’n gehoor staan. Dis eintlik snaaks, weet jy. 

Daar’s ’n sekere siening rakende rymklets . . . Baie mense – en ek het dit al self beleef – sê dis die taal wat op straat gepraat word. Dis nie mooi gepoetste woorde nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees