book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

HG kuier by dubbele Statebond-kampioen Lara van Niekerk en haar ma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Dis ’n Vrydagoggend op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg en ’n geesdriftige groep ondersteuners is daar om hul helde toe te juig.

Die Suid-Afrikaanse swemspan keer terug van die Statebondspele in Engeland en onder hulle is Suid-Afrika se nuwe goue meisie – die swemmer Lara van Niekerk. Met die twee medaljes wat sy saambring, het sy rede om haar soos ’n superster te gedra, maar vandag flits Lara se oë deur die skare op soek na een mens: haar ma.

En toe sy ma Hanalie gewaar, kies sy reguit koers na haar om haar eers lank en styf vas te druk. Want al het sy nou die stoffasie om ’n superster in die sportwêreld te wees, is Lara steeds ’n plat-op-die-aarde tiener van Pretoria.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in