book-icon Uitgawe 23 Maart 2023
Deel

HG kuier op Swellendam by die teater van sinkplaat én drome

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ry van kaartjiehouers het tot in die straat gestaan vir die meer onlangse vertoning van ’n Myl in my skoene in die Swellendam Shack Theatre. Foto: ER Lombard
Die ry van kaartjiehouers het tot in die straat gestaan vir die meer onlangse vertoning van ’n Myl in my skoene in die Swellendam Shack Theatre. Foto: ER Lombard

Ry ’n mens in Ringstraat in die skilderagtige Overbergse buurt Railton, sal jy die bordjie by die ingang van nommer 62 sien: “Swellendam Shack Theatre”. 

Hier, “aan die ander kant van die spoorlyn en die hoofpad”, soos die stigter en eienaar dit beskryf, sal jy dalk nie verwag om ’n teater tussen die woonhuise aan te tref nie, maar die bordjie hang al sedert 2020 daar. 

En, vertel almal trots, die teater floreer danksy die hulp van die gemeenskap van Swellendam. Dié stukkie betowering hier op die dorp voel byna bonatuurlik. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees