HG se pampoen-bruid weduwee ná tragiese vliegongeluk

akkreditasie
Magda is 'n weduwee nadat sy en haar man in 'n vliegongeluk was.
Magda is 'n weduwee nadat sy en haar man in 'n vliegongeluk was.

Die Centurion-paartjie het verlede week, op Sondag 10 Januarie, saam met ’n vlieënier in ’n nutshelikopter gevlieg toe dit in die Krokodilrivier naby Brits neergestort het. 

Magda en die vlieënier is beseer en na die Chris Hani-Baragwanath-hospitaal in Soweto geneem. 

Chris is op die toneel dood verklaar. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees