Hiert! Oos-Kaapse man kry groot skok toe hond op agtersitplek verskyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Xolisile Gwebityala sê toe hy in die motor klim, was die hond net skielik daar. Foto: Verskaf
Xolisile Gwebityala sê toe hy in die motor klim, was die hond net skielik daar. Foto: Verskaf

Hy is vreesbevange vir honde nadat ’n hond hom gebyt het, maar toe klim hy verlede week in sy motor en kom van aangesig tot aangesig met ’n groot hond binne-in sy motor.

Xolisile Gwebityala vertel hy het Donderdagaand omstreeks seweuur in die rigting van Fort Grey in die Oos-Kaap gery en vinnig stilgehou sodat hy sy blaas kon verlig.

“Ek het uitgeklim en seker gemaak my deure is toe, maar toe lui my selfoon. Ek maak toe die passasiersdeur oop en haal my selfoon uit en gaan doen toe my ding.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees