Hoe 3 van ons verlief geraak het – en ons verhouding floreer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
MERCURY PRESS. (Pictured: [L-R] Megan Ripley, 30, Sean Ripley, 33, and Louise Jackson, 22.) A married couple have become a throuple after nursery nurse wife falls in love with colleague. Megan Ripley, 30, and Louise Jackson, 22, struck up a platonic friendship at work last year in July..Megan, who is a mum-of-one, introduced Louise to her husband of six years Sean, 33, and they also hit it off. SEE MERCURY COPY

Megan Ripley (30), ’n kindersorgverpleegster, en Louise Jackson (22) het mekaar in Julie verlede jaar ontmoet en ’n vriendskap aangeknoop. Megan, ’n ma van een, het Louise toe aan haar man van die afgelope ses jaar, Sean (33), voorgestel en hulle het ook onmiddellik gekliek. 

Dit was nie lank voor die driemanskap ’n intieme verhouding aangeknoop het nie.

Megan, van Market Weighton in York, erken die situasie het haar onkant gevang, aangesien sy nie eers geweet het jy kan gelyktydig op twee mense verlief wees nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in