Hoe voel Boer Soek 'n Vrou-'skoonfamilie' oor meisies?

akkreditasie

Vandeesweek het die boere nie net die kans gekry om die meisies beter te leer ken nie; die manne kon ook hul familie en vriende oornooi om die meisies te ontmoet en saam te kuier.

Boer Adriaan (27) van Riversdal in die Suid-Kaap vertel hy wou spesifiek 'n informele kuieraand reël waar niemand aan 'n tafel hoef te sit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in