Hondaanval op 4-jarige van Krugersdorp: 'Van die snye was só diep jy kon die been sien . . . '

akkreditasie
Amorey in die hospitaal. Foto: Verskaf
Amorey in die hospitaal. Foto: Verskaf

Daarom was Willem Coetzee (36) en sy verloofde, Martie Louw (38) , opgewonde om in te trek by hul nuwe drieslaapkamer-woning in Krugersdorp se West Village-kompleks. Dis net die regte omgewing vir hul kinders, Verushka (10), Diwan (8), en Amorey (4), het hulle geglo.

En vir die gesin se eerste drie weke was dit inderdaad die geval. Die kinders het elke beskikbare oomblik van die Gautengse somerdae buite deurgebring. So sorgvry soos kan kom. Maar toe verander alles binne een verskriklike oogwink . . .

Die kinders het, soos soveel keer tevore, na die snoepwinkel gestap. Skaars 40 meter van hul huis en binne die veiligheid van die kompleks. Wat kon tog gebeur?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees