Hondjie kry nuwe kans op lewe ná kaak-chirurgie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klein Harold speel weer lekker ná sy operasie. Foto: Facebook
Klein Harold speel weer lekker ná sy operasie. Foto: Facebook

Harold, ’n driejarige brakkie, se kaak was bykans heeltemal verbrokkel, maar op 29 Oktober het veeartsspesialiste by die Onderstepoort Veeartseny Akademiese Hospitaal (OVAH) in Pretoria ’n eerste in Suid-Afrika behaal toe hulle Harold se kaak met ’n titaniumplaat geheg het. 

Harold is ’n paar jaar gelede by ’n diereskuiling aangeneem, en sy nuwe eienaars het besluit om hom na Animal Think Tank, ’n dieresorgsentrum in Sandton, te neem. Niki Elliott van die organisasie vertel jy kon byna nie ’n hond sien onder die bos hare wat Harold gehad het nie. 

“Toe ons hom skoonmaak, kon jy sien sy kakebeen het verbrokkel,” vertel Niki. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees