book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Houtbaai-vrou se paradys: Ek het 'n 'oerwoud' onder my dak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verskaf/Ziyaad Douglas
Verskaf/Ziyaad Douglas

‘Dis erger as Pokémon. Jy kan nie almal vang nie, maar wil tog probeer.” 

Saffron de la Rouviere lag heerlik waar sy op ’n winderige Woensdagmiddag in Houtbaai haar passie oor plante – en veral binnenshuise plante – met ons deel.  Buite loei die Kaapse Dokter behoorlik, maar hier in haar en haar man Niel se huis teen ’n berghang in die Kaapstadse kusvoorstad is dit heel vredig. Met letterlik honderde plante oral in die ruim verdiepingwoning met sy praguitsig is dit amper asof ’n mens in ’n stil binnenshuise woud sit en gesels.

Trouens, Saffron se indrukwekkende plantversameling is al voorheen haar eie “binnenshuise oerwoud” genoem. “Ek het ophou tel by 450,” sê sy oor haar enorme versameling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees