Huisgenoot gesels met die heel beste skoolhoof in Suid-Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Renate van der Westhuizen. Foto: Instagram skermgreep.
Renate van der Westhuizen. Foto: Instagram skermgreep.


Al het sy en haar personeellede alles uitgehaal en flink planne beraam om tydens die inperking hul leerders te bly onderrig, het Renate van der Westhuizen “regtig nie verwag” om met ’n gesogte toekennings van die nasionale departement van basiese onderwys bekroon te word nie.

“Dit was alles onverwags, en dit was ’n ervaring wat my nederig stem,” sê die skoolhoof van Apex Hoërskool in Eerste Rivier, Kaapstad, wat pas as die wenner in die kategorie vir die beste sekondêre leierskap aangewys is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees