Hy het daarvan gedroom om Bokke se hare te sny, toe kontak hulle hom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Herschel Jantjies se hare is klaar gesny. Foto: Verskaf.
Herschel Jantjies se hare is klaar gesny. Foto: Verskaf.

En toe, wonder bo wonder, het een van die Bokke op sy boodskappe reageer en hom toegelaat om hul hare te sny!

Ameer-Youssed Omar (27), oorspronklik van Randburg in Suid-Afrika, het op vyfjarige ouderdom saam met sy gesin na Australië verhuis. Hy vertel opgewonde aan Huisgenoot hy moes homself 'n miljoen keer knyp nadat die Bokke op sy boodskappe reageer het. 

Dit was die beste deel van 2021 vir dié jong haarkapper wat in Brisbane woon, vertel hy opgewonde. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees