Deel

Indonesiese vrou se lyk in 7 m-lange luislang gevind ná sy 2 dae vermis was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die vrou, net bekend as Jahrah (54), was Sondag op pad huis toe vanaf ’n rubberplantasie, maar sy het volgens haar man nooit by die huis in Jambi op die eiland Sumatra in Indonesië aangekom nie. 

Haar man kon haar nie opspoor nie, maar hy het die Sondagaand haar skoene, serp, baadjie en van haar werksgereedskap naby die rubberplantasie gekry. 

Inwoners van Jambi het Maandag (23 Oktober) ’n luislang naby die rubberplantasie gewaar wat besonder opgeblaas gelyk het, volgens AKP Harefa, Jambi se polisiehoof. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees