Thomas, ’n onafhanklike forensiese kenner, is op Vrydag 5 November oorlede.
Die vermoorde Inge se pa, afgetrede professor Jan Lotz, het via ’n familiewoordvoerder sy medelye met Thomas se familie gedeel.
“Thomas was 'n wonderlike mens,” sê René Spalding van Port Elizabeth. Sy het hom deur die Facebook-groep Justice for Inge Lotz ontmoet.