Insleeptrok se bestuurder daag op by grusame ongeluk van eie seun: ‘Ek kon die pyn in sy oë sien’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Victor Coetzee was in 'n ernstige motorfietsongeluk.
Victor Coetzee was in 'n ernstige motorfietsongeluk.

“Dit is enige tow truck driver en pa se grootste nagmerrie – om op die ongelukstoneel van jou eie seun af te kom,” sê Raoul Coetzee. 

Maandagmiddag het Raoul die oproep gekry dat sy seun, Victor (23), in ’n motorfietsongeluk was en onder ’n vier ton vragmotor vasgepen is. 

“My hart het in my skoene gesak. Jy weet nie wat om te verwag nie. Ek het die hele pad na die ongelukstoneel net gebid en gehuil. Ek het gedink ek gaan my seun moet groet.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees