book-icon Uitgawe 18 November 2021

Is Oscar Pistorius binnekort vry? 'My wens vir hom is om 'n normale lewe te lei'

akkreditasie
Parool wink vir Oscar Pistorius nadat dit bepaal is hy kom reeds sedert Julie 2021 in aanmerking vir parool. Foto: Getty Images
Parool wink vir Oscar Pistorius nadat dit bepaal is hy kom reeds sedert Julie 2021 in aanmerking vir parool. Foto: Getty Images

Dit was ’n dag wat Barry en June Steenkamp geweet het vroeër of later sou aanbreek – die dag dat Oscar Pistorius sal uitstap uit die gevangenis waar hy sy vonnis vir die opspraakwekkende moord op hul dogter, Reeva, uitdien.

En nou lyk dit of daardie dag dalk veel vroeër kan kom as wat hulle verwag het . . .

Hulle het gemeen minstens ’n dekade ná Reeva se skietdood op Valentynsdag 2013 sou verloop voor die tronkdeure voor haar skieter oopswaai, maar nou is daar sprake dat die voormalige Paralimpiese atleet moontlik vroeër op parool vrygelaat sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees