book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

Is toustaan verby? Als oor binnelandse sake se nuwe aanlyn besprekingstelsel

akkreditasie
FB
FB

Ons almal ken so ’n storie (of 10), of was al self daar: Van ure lank in toue staan om amptelike dokumente by binnelandse sake te vervang, net om eindelik te hoor die stelsel is af en jy moet op ’n ander dag terugkeer. Maar dit lyk nou of die departement van binnelandse sake die 21ste eeu betree met ’n nuwe stelsel wat hierdie burokratiese hel se einde kan beteken.

Met hul nuwe tak-afspraakbesprekingstelsel (branch appointment booking system, oftewel Babs) kan jy aanlyn ’n afspraak maak om ’n spesifieke tak van binnelandse sake te besoek om aansoek te doen vir ’n ID of paspoort, of om een te hernu.

Die idee is dat jy opdaag op ’n spesifieke tyd en nie te lank sal wag nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in