book-icon Uitgawe 16 Desember 2021

Italië se R20-huise jaag die wêreld op hol! Wat is die vangplek?

akkreditasie
Foto: Instagram/@dannyforgood
Foto: Instagram/@dannyforgood

“Dit het na ’n baie goeie kopie gelyk,” sê Rafael Solorzano terwyl hy teen ’n antieke witgekalkte muur leun.

Die 28-jarige Amerikaner van Miami praat van die huis waarin ons staan – al vier verdiepings daarvan plus ’n kelder – en dat hierdie bewoonbare, geskiedkundige woning op ’n mooi ou Sisiliaanse heuweldorp teen net €1 (R18) syne is.

Dis soveel as wat jy in Italië vir ’n skyf pizza sou betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

25 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in