Japannese vroue (107) nou wêreld se oudste lewende tweeling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Umeno Sumiyama en Koume Kodama se prestasie is Maandag afgekondig om saam te val met ’n nasionale vakansiedag in Japan wat bejaardes vier.

Die vorige rekordhouers, die identiese tweeling Kin Narita en Gin Kanie, was ook Japannees en het die rekord gehou tot Kin op 107 jaar en 175 dae in Januarie 2000 oorlede is.

Gin het die volgende jaar, op 108-jarige ouderdom, gesterf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees