book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Jason Rohde se reis na die tronk – ’n skelmpie, skokmoord en stukkende rykmanslewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jason Rohde
Jason Rohde

Dit is ’n moordverhaal met al die elemente vir ’n blitsverkoper of rillerfliek. In die hoofrolle: ’n suksesvolle sakeman, sy pragtige, blonde vrou en sy ewe aanvalllige donkerkopminnares.

Dis ’n plofbare liefdesdriehoek, en toe hulle hulle saam by ’n konferensie in ’n luukse hotel op ’n skilderagtige wynlandgoed bevind, loop die gemoedere hoog. Die naweek eindig tragies toe die blonde vrou se lewelose liggaam agter ’n toe badkamerdeur aangetref word.

Was dit selfdood – of dalk moord?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees