Jong seun red sy gestremde tweelingbroer van verdrinking

akkreditasie
Trotse ouers Brian en Shandré Bridle met die tweelinseuns, Luke en David. Luke het 'n Netcare 911 Hero-toekenning gekry streeksbestuurder van Gauteng Suidwes, Neill Visser (links), en Netcare 911 se hoof van belanghouer-verhoudinge, Carl de Montille (heel regs), vir sy heldhaftigheid toe hy sy boetie gered het van vedrinking in die bad. 
Foto: Verskaf
Trotse ouers Brian en Shandré Bridle met die tweelinseuns, Luke en David. Luke het 'n Netcare 911 Hero-toekenning gekry streeksbestuurder van Gauteng Suidwes, Neill Visser (links), en Netcare 911 se hoof van belanghouer-verhoudinge, Carl de Montille (heel regs), vir sy heldhaftigheid toe hy sy boetie gered het van vedrinking in die bad. Foto: Verskaf

Die tweeling was alleen tuis saam met hul oppasser toe die tragedie amper plaasgevind het. Sy was besig om David te bad.

“Ons seun David is gestremd en kry ook epileptiese toevalle," vertel die twee se ma, Shandré Bridle.  

"Hy en Luke het ’n sonderlinge band. Van ’n vroeë ouderdom af het Luke geleer hoe hy David kan help wanneer dit nodig is.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees