book-icon Uitgawe 10 November

Atleet se Paralimpiese drome ná sy been verloor: Ek voel sterker as ooit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janien Cronjé het wel ’n been verloor, maar haar drome om sport te doen, is steeds daar. Foto: Verskaf
Janien Cronjé het wel ’n been verloor, maar haar drome om sport te doen, is steeds daar. Foto: Verskaf

“Ek was nege toe ek atletiek saam met my pa begin doen het. Hy’t my by La Rochelle afgerig, dan het ek altyd saamgepiekel. 

My pa het spiesgooi gedoen in sy skooljare, maar hy het hom beseer toe hy een keer oor die veld geloop het. Hy het gehoor iemand skree “koes!”, toe sak hy af en ’n diskus slaan teen die elmboog van sy spiesgooi-arm. Van daar was hy uit spiesgooi. 

Ek was nege toe my pa my die eerste keer geleer het om spies te gooi. As kind het ek dit baie geniet, en toe ek ouer word, het ek dit ernstig begin vat. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees