book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

'Binnelanders'-vloerbestuurder: TV red my uit dwelmhel

akkreditasie
By Christo Davids. Dié akteur se geloof in hom het Terence gehelp om uit sy verslawing los te breek. Foto: Verskaf
By Christo Davids. Dié akteur se geloof in hom het Terence gehelp om uit sy verslawing los te breek. Foto: Verskaf

“My storie begin eintlik toe ek vyf of ses jaar oud was, toe my oorle pa ons gesin netso gelos het. Dis waar my abandonment issues en ek-watnie-weet-waar-ek-hoort-nie begin het.

Daar was altyd die leemte in my, en ek het vir lank na iets gesoek om daai leemte te vul. My ma het ses kinders by my pa, en dit was moeilik, want op een tyd was ons almal nog op skool. Sy het nie gewerk nie, maar sy was ’n biddende ma.

Ons het min gehad, maar daar was altyd iets om te eet. Of dit nou gekookte eiers of Marie Biscuits met botter was. Haar inkomste het gekom van die kerrie wat sy Vrydagaande en die koesisters wat sy Sondae-oggende verkoop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees