Blokkie vir blokkie bou kunstenaar loopbaan met Lego: Dit help my met MS

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michelle Krüger is gans te kunstig vir modelle bou – sy bou eerder kunswerke met Lego. Foto: Papi Morake.
Michelle Krüger is gans te kunstig vir modelle bou – sy bou eerder kunswerke met Lego. Foto: Papi Morake.

Toe ek ’n kind was, het ek so ’n hand-me-down-­tassie met Lego gehad waarmee ek gespeel het. Dit was ’n bokstassie van karton wat eers my broer s’n was. Dit het my suster se tassie geword, en toe dit klaar hare was, word dit myne. So het ek die tassie vol stukkies Lego gehad waarmee ek gespeel het. 

Lego is ’n statussimbool, ’n monetêre simbool. Die kinders wat Lego gehad het, was die kinders wat meer welaf was. 

Noudat ek ouer is, het ek die appelkar heeltemal omgegooi, want ek spandeer nou duisende rande aan Lego.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in