book-icon Uitgawe 22 Oktober 2020

Die strooitjie wat die kameel se rug gebreek het

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images

As sy iets doen waarvan ek nie hou nie, gooi ek die “klippie in my skoen” – my lewensrugsak. Doen sy weer iets wat krap, sê ek niks, ek gooi dit net weer in my rugsak.

Gooi elke bietjie pyn wat sy veroorsaak se klippies by dié van al die mense wat my ooit te na gekom het.

Ek praat nooit in liefde daaroor nie, al is ek haar beste vriendin van meer as drie dekades, haar gebedsmaat en geesgenoot. Ek laat die rugsak ál swaarder word tot ek voel ek gaan knak!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees