book-icon Uitgawe 22 Julie 2021

‘Dis ’n wonderlike ervaring om ’n vark as troeteldier te hê’

akkreditasie
By Pigs & Paws kry vark se kind 'n veilige tuiste.
By Pigs & Paws kry vark se kind 'n veilige tuiste.

“Ek wou nog altyd ’n vark gehad het. Ek het in die 1990’s ’n foto van George Clooney met sy troetelvark gesien en ek het daar en dan besluit ek wil ook een hê.  

My eerste vark het ek in 2004 by my eksman gekry. Ons het hom Winston gedoop. Winston is steeds met ons en hy is my hart se punt. 

Ek het nog altyd ’n sagte plek vir diere gehad en iets omtrent ’n vark het my net betower. Hulle is sulke intelligente en interessante diere. Hulle is die vierde slimste diere in die wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees