book-icon Uitgawe 1 November 2018

Dogter maak oop oor lewenslustige en geduldige ma

akkreditasie
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Sy gaan oral saam met ons. Sy sal haar sit en verkyk aan ons manewales wanneer ons om die braaivleisvuur kuier. Soms sal sy saam met een van haar kleinseuns dans. Ná werk drink ons saam ’n glasie wyn.

Ek kan by haar kla as ek ’n slegte dag gehad het. Ons gesels oor vreugdes en bekommernisse. Soms lag ons oor ’n stoute grappie. Haar geheue laat haar partykeer in die steek. Ek moet dieselfde vrae oor en oor beantwoord.

Ek raak ongeduldig, maar besef gou ek het as kind haar met net soveel vrae gebombardeer. Elke keer het sy geduldig geantwoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees