book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

Forensiese patoloog vertel: Ek is die laaste stem van die kind wat gesterf het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
janette
janette

Ek is die laaste stem van die kind wat weens mishandeling gesterf het.

Die laaste persoon wat vir daardie kind kan opstaan nadat die mense wat dit moes doen, dit nie gedoen het nie.

As forensiese patoloog staan ek sedert Junie 2022 aan die stuur van die Afdeling Geregtelike Geneeskunde aan die Universiteit van Stellenbosch, waar ons voorgraadse studente en forensiese patoloë oplei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees