book-icon Uitgawe 8 Desember 2022

HG gesels met Malmesbury-hondestapper: Toe stap ek eendag met 22 honde!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Hemp is 'n bekende in Malmesbury.
Siya Hemp is 'n bekende in Malmesbury.

Ek het nie baie in honde belanggestel toe ek jonger was nie.

My ouma het my altyd gevra om die honde op te pas – en ek was lief vir hulle. Hulle het selfs na my geluister as ek hulle op stappies geneem het. Maar my belangstelling in honde het eintlik eers begin toe ek op hoërskool was. 

Op laerskool het ek nie eintlik enige stokperdjies gehad nie. Ek het soms krieket gespeel en met fietse rondgery. O, en ek het baie gelees – ek was ’n regte boekwurm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees