book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Kaapse omgewingsaktivis: Hoe meer rommel die see uitspoeg, hoe beter vir die visse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Die oseaan het daardie vullis uitgespoeg. Ek weet – dis hartseer om so daaraan te dink, maar dís die rede dat dit my nie werklik pla as die strand wat ek net ’n paar dae gelede skoongemaak het, weer vuil is nie. Hoe meer rommel die see uitspoeg, hoe beter.

Ek was maar 10 toe ek die eerste keer aan ’n beach cleanup deelgeneem het. Ek het by die plaaslike Girl Guides aangesluit en was gelukkig om in ’n groep te wees wat baie aktief betrokke was by liefdadigheidswerk. Dis aan die groep te danke dat ek bewus geraak het van hierdie cleanups.

Op 10-jarige ouderdom was dit vir my ondenkbaar om te probeer verstaan waarom die vullis op die strand lê, en nie in die dromme nie. Destyds het ek gevoel ek is te jonk en ek het nie veel van ’n stem nie, maar wat ek wel kon doen, was om te help skoonmaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees