book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

Katastrofiese brande, ysreën en vallende bome: Kaapse vrou se lewe as brandbestryder

akkreditasie
Die Kapenaar Kylie Paul voor haar vertrek na ’n opleidingsprogram in Amerika. Dié veldbrandbestryder-leier wil ’n weg baan vir vroue wat haar “in dié opwindende veld in wil volg”.Foto: Verskaf
Die Kapenaar Kylie Paul voor haar vertrek na ’n opleidingsprogram in Amerika. Dié veldbrandbestryder-leier wil ’n weg baan vir vroue wat haar “in dié opwindende veld in wil volg”.Foto: Verskaf

Vuur het my nog altyd aangetrek.

Al is daar katastrofiese vure, meestal weens wanbestuur van die omgewing, kan vuur pragtig wees, en hoe meer ek daarmee werk en dit beter verstaan, hoe beter begryp ek dit as 'n natuurlike werktuig en nie bloot iets verwoestend nie.

Ek onthou my eerste fire call was met 'n multidag-brand op Red Hill in Simonstad. Ek het pas my finale eksamen vir my omgewingsbestuurgraad geskryf. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees