Ten spyte van twee groot fietsongelukke, verlies en uitdagings in haar lewe is Estelle se storie sowaar een wat getuig dat liefde alles kan oorkom.
Dié storie gaan nie net jou hartsnare roer nie; dit sal jou dalk ook ’n traan laat pink.
L is vir Liefde is ’n podcast waar ons ware liefdesverhale vertel.